die kerk-kalender
Neem deel en word deel!
Hier is alles wat binnekort gebeur by die Hoeksteen.
24 November 2024
Kerskonsert
10:00 Erediens
24 November 2024
Gemeentekuier
Bring-en-braai wat volg na die kerskonsert.
1 Desember 2024
Kerssangdiens & Nagmaal
10:00 Erediens
25 Desember 2024
Kersdiens
08:00
12 Januarie 2025
Myan Subryan
Gasprediker by die 10:00 erediens.
Myan is 'n mentor en motiverings-spreker. Sy boeke en praatjies het al menigde geïnspireer met positiewe en praktiese boodskappe van hoop.
16 & 20 Januarie 2025
Manne met Moed & Dames Pitstop
Manne met Moed hervat weer vanaf Donderdag, 16 Januarie, om 06:00.
Kontak gerus vir Clarence om meer te leer 📲 083 744 8833
Dames Pitstop hervat ook weer vanaf Maandag, 20 Januarie, om 10:00.
Kontak gerus vir Shelley vir meer inligting 📲 071 371 6065
Ons hoop om jou daar te sien!🫵🤗
19 Januarie 2025
Oggend-dienste hervat
Vanaf 19 Januarie is daar weer 08:00 dienste en kinderkerk.
21 Januarie 2025
Gebedspan hervat
(sien ons blad, Bedieninge, vir meer inligting)
26 Januarie 2025
Nuwe lidmate inligtingsessie
Om 18:00 by die Hoeksteen.
29 Januarie 2025
Hoeksteentjies en TWNAF
🧢 Hoeksteentjies hervat om 16:30.
The World Needs a Father Journey (12 weke program) begin.
2 Februarie 2025
Konnek tieners hervat
Om 18:00 by die Hoeksteen.
3 Februarie 2025
Bybelskool
Die kleure van jou spiritualiteit beeld 9 geestelike style uit - wat elke gelowige kan help om die mees natuurlike manier vir hom/haar te identifiseer om God te beleef en met Hom in aanraking te kom.
Die kursus poog om 'n groei-pad uiteen te sit, van balans en geestelike volwassenheid, wat uitloop op 'n ware passie vir die Here 🙌
5 Februarie 2025
Vlytige vingers hervat
10:00