top of page



Ons glo in
Jesus
ONS GEE OM VIR SY MENSE
ONS VERTEL SY STORIE


Eerste Sondag
Die eerste Sondag van elke maand is nie net tyd vir nagmaal nie, maar ook geleentheid vir vrywillige koskas bydraes.
Toiletware, skoonmaakmiddels en onbederfbare kos, asook kontant skenkings aan die koskas is welkom.

bottom of page
