top of page
Die Kerkalender
19 Julie
Pastoor Danie De Bruyn
Sluit aan by die erediens deur aanlyn te kyk of saam te aanbid by 74 Pleinstraat, La Provence, Bethlehem.

23 Julie
Manne met moed hervat
Donderdae 06:00 by Die Hoeksteen. Kontak Clarence vir meer info: 083 744 8833

26 Julie
Kinderkerk hervat
Kontak Annemarie vir meer inligting: 073 339 9089

27 Julie
Vroue Pitstop hervat
Maandae 10:00 by Die Hoeksteen. Kontak Shelley vir meer info: 071 371 6065

29 Julie
Hoeksteentjies begin
Woensdae 16:30-17:30 by Die Hoeksteen.

2 Augustus
Sondag erediens
• Pastoor Danie Oosthuizen
• Nagmaal
• Koskas geleentheid vir bydraes
• Begin nuwe reeks: 70x7 - Finding Peace by Forgiving Others and Yourself

9 Augustus
Gelukkige Vrouedag!
Geen Kinderkerk vandag. Ons hervat weer 16 Augustus.

30 Augustus
Pastoor Frikkie van der Merwe
•

9 - 11 Oktober
Maluti Mighty Men
Hierdie samekoms word vanjaar vir die laaste maal aangebied op Ionia Kersieplaas. Moet dit nie misloop nie.

bottom of page
